KOM KOEKELOER BY BOEKEBOER Shopping Cart (0)

Display d487bebd 432c 4db2 924a b91270142d9c

Alrina Smal (e-boek)

Wat doen jy as dít waarvoor jy lief is, ook dít is wat jy die meeste vrees?

Lees Gustav Venter se ontstellende, dog deernisvolle en kraaisnaakse boek, sy verset teen waardeur ons vrouens moet gaan.


"... nou is dit Stellenbosch en 'n paar ander plekke se beurt om in hulle Post Toasties te stik as hulle 'Die Amigdala van Alrina Smal" lees. Moontlik word dit nog verbied ook..." Dan Roodt.

"... aangrypende en uitmergelende vertelstyl... deeglike, gedetailleerde analises... ontstellende eerlikheid..." Fransi Phillips.

Bladsye: 230

ONTHOU OM BY BESTELLING DIE "E-BOOK" OPSIE BY "SHIPPING" TE KIES VIR GRATIS VERSENDING.

$7.81