KOM KOEKELOER BY BOEKEBOER Shopping Cart (0)

"Die Eerste Reel van Oorlewing" DVD - SUIDLANDERUITGAWE

Kry die fliek waaroor die land gons!

Sy het 'n doodgewone lewe begeer; vrede is haar nie gegun nie en vlug of verdwyn is nie meer opsies nie. Nou moet sy leer... veg!

Hierdie, die eerste Afrikaanse versetfliek, is 'n uitroep, 'n ondersoek van wat met 'n mens gebeur as die afguns van jou teenstanders jou oor die afgrond stoot.

R157.00