KOM KOEKELOER BY BOEKEBOER Shopping Cart (0)

Display 201d05ee 7292 4813 92a4 af6a45afe873

Ek was Daar (e-boek)

Welkom in die wêreld van "Ek was Daar!

'n Ware verhaal, komies en tragies, uit die ou S.A.W., toe jongmanne kliphard was en Suid-Afrika nog 'n weermag gehad het.

In 1985 sluit jong dominee Philip Venter by die weermag aan... en chaos volg hom waar hy ook al gaan.

Hierdie klassieke werk oor die Grensoorlog het reeds in 1996 verskyn en duisende mense het al saam geskaterlag... en saam gehuil oor die prys wat ons manne en hulle gesinne moes betaal.

ONTHOU OM BY BESTELLING DIE "E-BOOK" OPSIE BY "SHIPPING" TE KIES VIR GRATIS VERSENDING.

$7.92