Gustav Venter op volle vaart, en wee die een wat in die pad van sy pen kom.
Nog nooit is die heilige koeie van Suid-Afrikaanse politiek met soveel uitbundigheid afgeslag, gedissekteer, verdeel en uitgestal nie. (Arme Max du Preez word sosaties!)
Hierdie bundel moet nie net gelees word vir die skalpelskerp politieke en sosiale insig nie, maar vir die suiwere vreugde om 'n vernuftige skrywer op sy allerbeste te beleef.
Bladsye: 324
R150.00
Related Products
Die Eerste Reel van Oorlewing DVD - VRYBURGERUITGAWE
R157.00
Witwarm
R260.00
Boer Sniper (e-book)
R150.00
Rowers
R240.00
Witwarm - die eboek Witwarm (E-boek)
Notify me when Witwarm - die eboek Witwarm (E-boek) is available.