KOM KOEKELOER BY BOEKEBOER Shopping Cart (0)

Lotsgebonde

Die ongelooflike ware verhaal van Fritz Joubert Duquesne, briljante Boereverkenner wat na die Vryheidsoorlog vir 40 jaar 'n verwoestende spioenasie- en sabotasieveldtog teen die Britse ryk gevoer het.

James Bond, Jason Bourke, staan in die hoek, kyk af en sê niks.

Duquesne is hier!

R360.00