KOM KOEKELOER BY BOEKEBOER Shopping Cart (0)

Display f8d3953c 84b5 4086 b1fd 94321c345775

Bodem (e-boek)

Die nabye toekoms... 

Die land is in vlamme. Die Chaos oorspoel die stedelike gebiede.

11 gesinne probeer met hulle vierwielaangedrewe voertuie van die Oos-Rand na die Karoo vlug, maar by Heidelberg loop hulle tromp-op in die moeilikheid vas. Vlug is nie meer 'n opsie nie. Veg sal hulle moet veg, en nou kyk almal na Daan-Dirk vir leiding.

"Hierdie is die Afrikaanse boek waarin die meeste skote per bladsy geskiet word! Haal diep asem voor jy begin lees."

Bladsye: 240

$7.90
$2.63