KOM KOEKELOER BY BOEKEBOER Shopping Cart (0)

Display e73c8170 cfae 4015 bfb0 e96920fc895e

Witwarm

Wel, hoogtyd dat iemand dit sê!
Gustav Venter op volle vaart, en wee die een wat in die pad van sy pen kom.

Nog nooit is die heilige koeie van Suid-Afrikaanse politiek met soveel uitbundigheid afgeslag, gedissekteer, verdeel en uitgestal nie. (Arme Max du Preez word sosaties!)

Hierdie bundel moet nie net gelees word vir die skalpelskerp politieke en sosiale insig nie, maar vir die suiwere vreugde om 'n vernuftige skrywer op sy allerbeste te beleef.

Bladsye: 324


Klik hier vir eboek

$18.91


Uit voorraad (Out of stock)